Bitter Bessie Dagbreek

ANNELI VAN ROOYEN, INGRID JONKER

Bitter bessie dagbreek
Bitter bessie son
'n Spieël het gebreek
Tussen my en hom

Stap ek langs die grootpad
Om daar langs te draf
Oral draai die paadjies
Van sy woorde af

Dennebos herrinnering
Dennebos vergeet
Het ek ook verdwaal?
Trap ek in my leed?

Pappegaai bont eggo
Kierang-kierang my
Totdat ek bedroë
Weer die koggel kry

Eggo is geen antwoord
Antwoord hy al om
Bitter bessie dagbreek
Bitterbessie son

Bitter bessie dagbreek
Bitter bessie son

Bitter bessie dagbreek
Bitter bessie son
'n Spieël het gebreek
Tussen my en hom

Stap ek langs die grootpad
Om daar langs te draf
Oral draai die paadjies
Van sy woorde af

Dennebos herrinnering
Dennebos vergeet
Het ek ook verdwaal
Trap ek in my leed?

Pappegaai bont eggo
Kierang-kierang my
Todat ek bedroë
Weer die koggel kry

Eggo is geen antwoord
Antwoord hy al om
Bitter bessie dagbreek
Bitter bessie son

Bitter bessie dagbreek
Bitter bessie son

Curiosidades sobre la música Bitter Bessie Dagbreek del Anneli Van Rooyen

¿Cuándo fue lanzada la canción “Bitter Bessie Dagbreek” por Anneli Van Rooyen?
La canción Bitter Bessie Dagbreek fue lanzada en 2009, en el álbum “Treffers Op Versoek”.
¿Quién compuso la canción “Bitter Bessie Dagbreek” de Anneli Van Rooyen?
La canción “Bitter Bessie Dagbreek” de Anneli Van Rooyen fue compuesta por ANNELI VAN ROOYEN, INGRID JONKER.

Músicas más populares de Anneli Van Rooyen

Otros artistas de Afrikaans