Aan Die Einde Van 'n Reenboog

Waar's die son van jou lag?
Waar's die blink van jou oë?
Waar is die jy waarin ek kon glo?

Waar's die pols van jou hart?
En die gee van jou hand?
Waar het ek jou verloor?

Aan die einde van die reënboog
Reg geklee in geel en blou
Vol geheime is sy goud pot
Met waarheid oor my en oor jou

Aan die einde van die reënboog
Reg geklee in geel en blou
Vol geheime is sy goud pot
Met waarheid oor my oor jou

Waar's die vors van jou staan?
Waar's die knik van jou ja?
Waar is die droom wat vergete waak?

Hoe verstaan mens alleen
Al die seer die vervreem?
Waar het ek jou verloor?

Aan die einde van die reënboog
Reg geklee in geel en blou
Vol geheime is sy goud pot
Met waarheid oor my en oor jou

Aan die einde van die reënboog
Reg geklee in geel en blou
Vol geheime is sy goud pot
Met waarheid oor my oor jou

Curiosidades sobre la música Aan Die Einde Van 'n Reenboog del Anneli Van Rooyen

¿Cuándo fue lanzada la canción “Aan Die Einde Van 'n Reenboog” por Anneli Van Rooyen?
La canción Aan Die Einde Van 'n Reenboog fue lanzada en 2009, en el álbum “Treffers Op Versoek”.

Músicas más populares de Anneli Van Rooyen

Otros artistas de Afrikaans