Jy Steel My Hart

Dis die gevoel
Die gevoel wat ek nie kan verander
Die gedagte van jou lyf teenaan my
As dit reën en ons dans en ons siele word

Jy kom my haal uit donker waar ek myself bevind het
Deur die goed en sleg was jy altyd daar
Jy maak my sterker, maak my braaf en maak my man

Jy steel my hart
Jy’s my noord, oos, my suid en wes
Jy’s die een wat my drome bou
Jy’s my anker, my hoop, my vrou

Jy steel my hart
Disintegreer maar ek bly onthou
Dis net jy wat my ophou al maak ek foute
Weet jy ek is net man

Ek sal jou skilder
Elke lyn en elke mooi definisie
Die hemel weet jy is my perfeksie
Belowe jou vir altyd jy tot ewigheid

Jy is die droom
Die droom waaruit ek nie wil ontwaak nie
Deur die storms het ek vir jou baklei
Jy maak my wyser, gee my rede, maak my man

Jy steel my hart
Jy’s my noord, oos, my suid en wes
Jy’s die een wat my drome bou
Jy’s my anker, my hoop, my vrou

Jy steel my hart
Disintegreer maar ek bly onthou
Dis net jy wat my ophou al maak ek foute
Weet jy ek is net man

Is dit die reën wat hier om ons val as ons dans?
Is dit die volmaan se strale wat ons harte smelt?
Rigting
My kop verloor rigting

Is dit die reën wat hier om ons val as ons dans?
Is dit die volmaan se strale wat ons harte smelt?
Rigting
My kop verloor rigting

Jy steel my hart
Jy’s my noord, oos, my suid en wes
Jy’s die een wat my drome bou
Bou

Jy steel my hart
Jy’s my noord, oos, my suid en wes (Suid en wes)
Jy’s die een wat my drome bou (Drome bou)
Jy’s my anker, my hoop, my vrou

Jy steel my hart
Disintegreer maar ek bly onthou
Dis net jy wat my ophou al maak ek foute
Weet jy ek is net man
Jy steel my hart

Músicas más populares de Vincent Gordon

Otros artistas de Reggae music