Als Vir Liefde

Dis die gevoel die loek alles wat jy doen
Dit spoel my weg in waters waar ek sink in dieptes
Van jou hart

Ek smaag na meer kan dit weer gebeur
Ek wil jou voel diep,diep binne my ek soek jou
Net hier by my

En ek se
Kom ons dans Kom ons dans op liefde
Kom ons dans op die beste ritme
Ohohoho
Moet nie stop
Ek en jy kom ons gee ons beste
Kom ons doen,doen dit als vir liefde
Ohohoh
Moet nie stop

Ek smaag na jou ek kan jou vertrou
So bly by my jy het my hart verly
Ek soek jou
can my sy

Ek kan nie slaap ek dink aan jou en my
My gevoelings raas diep hier binne my
Ek soek jou
Net hier by my

En ek se
Kom ons dans Kom ons dans op liefde
Kom ons dans op die beste ritme
Ohohohoho
Moet nie stop
Ek en jy kom ons gee ons beste
Kom ons doen,doen dit als vir liefde
Ohohoh
Moet nie stop

Kom ons dans kom ons dans vir liefde
Kom ons gee kom ons gee ons beste
Ohohoho
Moet nie stop

Kom ons dans kom ons dans vir liefde
Kom ons gee kom ons gee ons beste
Ohohoh
Moet nie stop

Kom ons dans Kom ons dans op liefde
Kom ons dans op die beste ritme
Ohohohoho
Moet nie stop
Ek en jy kom ons gee ons beste
Kom ons doen,doen dit als vir liefde
Ohohoh
Moet nie stop

Músicas más populares de Vince

Otros artistas de Pop rock