Mevrou

Goeie môre klas (Môre mevrou)
Ek hoop julle het julle mondelinge geoefen (Ja)
Die onderwerp is My Vakansie
Eerste op die klaslys
Dawid

Yo yo yo
Mevrou, mevrou
Luister vir my nou (Hey)
Dit is my mondeling, ek sê vir jou van die vakansie (Hey)
By die see
Ek sê hierdie mondeling elke year

Vir my vakansie het ek by die see gegaan
My familie en ek ons gaan by Langebaan (Hey)
Dit was baie, baie, baie, lekker, lekker
Baie lekker, lekker soos 'n krekker, krekker

Boom baby, boom baby, ek het geswem (Hey)
Boom baby, boom boom, het jy geken?
My hond
Het geblaf
My hond
Het geblaf

Mevrou, Mevrou
Luister vir my nou (Hey)
Dit is my mondeling, ek sê vir jou van my vakansie (Hey)
By die see
Ek sê hierdie mondeling elke year

Ek sê Mevrou, Mevrou
Luister vir my nou (Hey)
Dit is my mondeling, ek sê vir jou van my vakansie (Hey)
By die see
Ek sê hierdie mondeling elke year
Ek sê Mevrou

Ag nee, Dawid, dit kan tog nie al wees nie
Jy sal meer moet vertel

Ok, ok Mevrou (Hey)
Ek rook 'n groot zol
Ek het 'n lekker jol
Ek het te veel gedop
Ek is mal in my kop

Boom, het ek 'n babbelas
Boom, hierdie mondeling's 'n lus
Boom boom, wat maak jy van die klas?
Mevrou, is jy jas?

Sies Dawid, jy's mos nou vieslik
Dis uiters skokkend
Gaan sit
Vyftig percent

Mevrou, Mevrou
Luister vir my nou (Hey)
Dit is my mondeling ek sê vir jou van my vakansie (Hey)
By die see
Ek sê hierdie mondeling elke year

Ek sê Mevrou, Mevrou
Luister vir my nou (Hey)
Dit is my mondeling ek sê vir jou van my vakansie (Hey)
By die see
Ek sê hierdie mondeling elke year
Ek sê Mevrou

My hond blaf
My hond blaf
Dankie dat jy luister vir my mondeling, Mevrou

Músicas más populares de The Kiffness

Otros artistas de Electro pop