Baby, Ek Bly
Ek kan nie eet, slaap of drink sonder jou nie
Ek kan nie dink as jy my nie wil onthou nie
Ek kort jou op die kussing langs my kop
Ek wil nie leë lug vashou nie
Ek kan nie lewe sonder jou nie
As ek kon kies nee ek sou nie
Bly by my tot jou laaste asem uit jou mond uitdryf
Belowe ek sal vir jou baklei
Laat my toe om jou vas te hou
As die druppels oor jou wang val
Belowe ek sal by jou bly
Al baklei
Al baklei jy teen my
Baby, ek bly
Ek wil nie sing met jou nie daar nie
Dis net jy wat die moeite werd is hier
Ek kan nie langpad ry sonder jou nie
Links kyk en jy's nie daar nie
Ek het verdwaal in wie en wat jy is
Jy's die rede vir my storie
Bly by my tot jou laaste asem uit jou mond uitdryf
Belowe ek sal vir jou baklei
Laat my toe om jou vas te hou
As die druppels oor jou wang val
Belowe ek sal by jou bly
Al baklei
Al baklei jy teen my
Al baklei
Al baklei jy teen my
Baby, ek bly
Kort jou op die kussing langs my kop
Ek wil nie leë lug vashou nie
Ek kan nie lewe sonder jou nie
As ek kon kies nee ek sou nie
Al baklei
Al baklei jy teen my
Al baklei
Al baklei jy teen my
Baby, ek bly
Al baklei (Baby ek sal by jou bly)
Al baklei jy teen my (Baby ek sal by jou bly)
Ek sal by jou bly