Nuwe More

CHRISTELLE COMBRINK, JAKE ODENDAAL

Daar anderkant die horison
Lê die onbekende toe gesluit in my kis
Gereed om ontdek te word
Deur die enkeling met moed genoeg om te gaan

So trek jou skoene aan
Vir die dissel dorings wat in jou pad wil staan
Vat 'n jas vir die koue saam
As die reën en wind die moed uit jou seile wil slaan

Hier kom 'n nuwe more aan
Daar uit die ooste, lyk soos 'n beloofte wat skyn soos die hoop wat in jou woon
Hier kom 'n nuwe more aan

Daar duskant jou grootste vrees
Die nuwe vryer jy met iets in jou hand
Ons kry om weer uit te deel
Wat jy weg gee sal veelvoudig terug keer na jou kant

Hier kom 'n nuwe more aan
Daar uit die ooste, lyk soos 'n beloofte wat skyn soos die hoop wat in jou woon
Breek af die mure

Laat die lig jou lei na die winter berge, deur die bokke veld, hier kom 'n nuwe more aan
Die rats riviere het verlate kloof, hier kom 'n nuwe more aan

Hier kom 'n nuwe more aan
Daar uit die ooste, lyk soos 'n belofte wat skyn soos die hoop wat in jou woon
Breek af die mure

Laat die lig jou lei na die winter berge, deur die bokke veld, hier kom 'n nuwe more aan
Die rats riviere het verlate kloof, hier kom 'n nuwe more aan

Curiosidades sobre la música Nuwe More del Stella

¿Quién compuso la canción “Nuwe More” de Stella?
La canción “Nuwe More” de Stella fue compuesta por CHRISTELLE COMBRINK, JAKE ODENDAAL.

Músicas más populares de Stella

Otros artistas de Pop rock