My vrou is huistoe

My vrou is huistoe
Sy sing in die hemel
Sy het gesê
Sy wag daar in die wolke op my
My vrou is huistoe
Sy’s los van die lewe
En al wat ik hier nog hê
Is tyd

Ek werk op die land
Ek oes wat ek saai
Ek gaan terug naar die dorp
Wanneer die son ondergaan
En ek sit op die stoep
Tot laat in die aand
En ek kyk naar die sterre wat val
Voor ek gaan slaap

My vrou is huistoe
Sy sing in die hemel
Sy het gesê
Sy wag daar in die wolke op my
My vrou is huistoe
Sy’s los van die lewe
En al wat ik hier nog hê
Is tyd

Curiosidades sobre la música My vrou is huistoe del Stef Bos

¿Cuándo fue lanzada la canción “My vrou is huistoe” por Stef Bos?
La canción My vrou is huistoe fue lanzada en 2010, en el álbum “Kloofstraat”.

Músicas más populares de Stef Bos

Otros artistas de Forró