Eenrigting Liefde

Ockert Warden, Simon Steyn

Ja jy
Ja jy’s
Gemaak vir my
Ja jy
Ja jy’s
Gemaak vir my

Staan op, dis net donker
Weet nie wat om meer te doen nie
Ek weet jy sê eks joune
Maar, dis nie hoe dit vir my voel nie

Al die gestry, wil met my baklei
Dit maak my dan wonder is jy gemaak vir my (gemaak vir my)

Eenrigting liefde
Hoe meer ek probeer
Hoe meer draai jy weg van my
Eenrigting liefde
Sal jy jou hart gee
Jy kan nie stry, jy is gemaak vir my
Ja jy, ja jy’s gemaak vir my

Is daar ‘n geheim
Is daar ’n spesifieke kode
Of maak ek vrede met dit verkry en dan verlore
Dink aan die fantasie wat ons twee uit kon lewe
Sou jy ooit eendag wou
(Eenrigting liefde)

Eenrigting liefde
Hoe meer ek probeer
Hoe meer draai jy weg van my
Eenrigting liefde
Sal jy jou hart gee
Jy kan nie stry, jy is gemaak vir my
Ja jy, ja jy’s gemaak vir my
Ja jy, ja jy, ja jy’s gemaak vir my

Alles wat ek bou
Vernietig jy so gou
Daar is krake in my hart
Al die seer wat heeltyd met my gebeur

Hoe is jy so hard
So genadeloos my skat
Jy het elke liewe spasie in my verlangende hart op gevat

Alles wat ek bou
Vernietig jy so gou
Daar is krake in my hart
Al die seer wat heeltyd met my gebeur

Hoe is jy so hard
So genadeloos my skat
Jy het elke liewe spasie in my verlangende hart op gevat

Eenrigting liefde
Hoe meer ek probeer
Hoe meer draai jy weg van my
Eenrigting liefde
Sal jy jou hart gee
Jy kan nie stry, jy is gemaak vir my
Ja jy, ja jy’s gemaak vir my
Ja jy, ja jy (jy kan nie stry)
Ja jy’s (jy is gemaak vir)
Gemaak vir my

Ja jy, ja jy
Ja jy’s, gemaak vir my
Ja jy, gemaak vir my
Ja jy’s
Gemaak vir my

Curiosidades sobre la música Eenrigting Liefde del Simon

¿Quién compuso la canción “Eenrigting Liefde” de Simon?
La canción “Eenrigting Liefde” de Simon fue compuesta por Ockert Warden, Simon Steyn.

Músicas más populares de Simon

Otros artistas de K-pop