My Hart Het 'N Klein Venster
Die hemel word belowe die maan en sterre bowe
Saans in die skemergloed
Maar in die fel sonstrale
Ontwikkel liefdespare
Klink beloftes nie meer soet
Oh ho my hart het 'n kleine venster
Maar niemand sien daar deur
My hart het 'n kleine venster
En nie 'n ope deur
Elke hart het sy geheimes
So steek ek myne weg
Vir niemand om
Daarin te kom
Dis waarna ek verlang
Ek kyk deur helder ruite sien son en sterre buite
Ek wag nogsteeds op jou
Kom sluit my hart se deur oop sodat jy daar kan in loop
Bly my altyd ewig trou
Oh ho my hart het 'n kleine venster
Maar niemand sien daar deur
My hart het 'n kleine venster
En nie 'n ope deur
Elke hart het sy geheimes
So steek ek myne weg
Vir niemand om
Daarin te kom
Dis waarna ek verlang
My hart het 'n kleine venster
Maar niemand sien daar deur
Vir niemand om
Daarin te kom
Dis waarna ek verlang
Vir niemand om
Daarin te kom
Dis waarna ek verlang