Rose vir jou

Dans jy in die reën tussen honderd duisend rose
Voel jy alleen dan bring ek rose
In die nag raak jou stem teen my hart
As jy waai sal ek jou in my hou dit beloof ek nou
Ek bring rose vir jou

Dan bring ek rose
In die nag raak jou stem teen my hart
As jy waai dit beloof ek nou
Ek bring rose vir jou

Voel jy alleen dan bring ek rose
Jy's die roos wat my hart in jou laat aanskou
Jy's die een na wie my hart vlok en tot die tyd opkom
Is my rose vir jou tot die tyd opkom (Tot die tyd opkom)
Is my rose vir jou

Músicas más populares de Rudi Claase

Otros artistas de Middle of the Road (MOR)