Japaan

ROBBIE WESSELS

Doer in Japan het die storie gegaan
Dat die Bok reputasie nooit sal opstaan
Na die lelike aantuigings oor sy bestaan
En die neerlaag teen Japan

En die Bok situasie die demokrasie
Die stuigende inflasie die ekonomie
Het gemaak dat die spelers hulle passie verloor
Nou’s daar net ‘n paar manne oor

Wat nou gemaak?
Wat gaan ons doen?
Die Bokke moet vlieg oor die see

Wat nou gemaak?
Wat gaan ons doen?
Die Bok moet sy beste kan gee

Japaan Japaan staan jou man
Hier kom die Bokke met die vliegtuig aan
Japaan Japaan staan jou man
Wie gaan jou troos met die eerste try?

Japaan Japaan staan jou man
Hier kom die Bokke met die vliegtuig aan
Japaan Japaan staan jou man
Wie gaan jou troos met die eerste try?

Tree vir tree het die Bokke gegee
En die trots van die Land het hul momentum gegee
Die verlede se foute in die see in gevee
En die oorlogsveld betree

En Kolisi en Pollard en Etzebeth
Het vir Faf en vir Duane en vir Jantjies gewet
Dat ons die beker vanjaar na sy huis toe sal bring
Waar ons almal saam sal sing

Ons het gewen ons het oorwin
Die Wêreldbeker doer in Japan
Ons het gewen ons het oorwin
Die Wêreldbeker doer in Japan

Japaan Japaan staan jou man
Hier kom die Bokke met die vliegtuig aan
Japaan Japaan staan jou man
Wie gaan jou troos met die eerste try?

Japaan Japaan staan jou man
Hier kom die Bokke met die vliegtuig aan
Japaan Japaan staan jou man
Wie gaan jou troos met die eerste try?

Japaan Japaan staan jou man
Hier kom die Bokke met die vliegtuig aan
Japaan Japaan staan jou man
Wie gaan jou troos met die eerste try?

Japaan Japaan staan jou man
Wie gaan jou troos met die eerste try?

Curiosidades sobre la música Japaan del Robbie Wessels

¿Quién compuso la canción “Japaan” de Robbie Wessels?
La canción “Japaan” de Robbie Wessels fue compuesta por ROBBIE WESSELS.

Músicas más populares de Robbie Wessels

Otros artistas de Middle of the Road (MOR)