Dis Verby
Dit maak nie saak nie
Waar jy die laaste 20 jare oral was nie
Dit maak nie saak nie
Of jy dalk leeg was of vol seer was maak nie saak nie
Of jy verloor het
Of gewen het of gelykop gespeel het
Of jy gevlug het
Uit die land uit of dalk iemand seergemaak het
Jy voel dalk dikwels
Jy’s niks werd nie en jy’t niks om voor te leef nie
Vol selfverwyt
Jy voel skuldig en jy't dinge wat jou pla
'n Lae selfbeeld
Altyd bang jy sê dalk iets verkeerd
Dit maak nie saak nie
Solank jy weet wat maak jou vry (Solank jy weet wat maak jou vry)
Wat saak maak is vandag en môre
As jy vra gaan die geluk vir jou kom kry?
Dit maak nie saak nie
Solank jy weet wat maak jou vry (Solank jy weet wat maak jou vry)
Wat saak maak is vandag en môre
As jy vra gaan die geluk vir jou kom kry?
Dit maak nie saak nie
Of jy 'n dokter of 'n straatskoonmaker is nie
Dit maak nie saak nie
Of jy buite slaap of binne slaap vanaand nie
As niemand skryf nie
Of jou mail of sms as jy verjaar nie
Jy's dalk gefire
En jy kry net nie rigting in jou werk nie
Jy's dalk so moeg
En jy kry net nie geluk in wat jy doen nie
En die liefde
Voel so ver en kry nie vatplek in jou hart nie
Dit maak nie saak nie
Maak nie saak nie maak nie saak nie
Dis verby