Juig O Mensdom

Lank geleë in Bethlehem
Toe die sterre helder skyn
Het redding vir die mens gekom
In 'n Jesus Kindjie klein

Maria het haar Kind geneem
Hom in doeke toegevou
Die wyses het by Hom gekniel
Geskenke uitgehou

Helder klink die eng'lekoor
Oor hemelwyd 'n seun
Kom sing, wees bly, dis Kersfees tyd
Die wêreld word geseën

Die helder ster het hul gebring
Waar die Hemel-Koning lê
En herders in 'n winter veld
Hoor eng'lekore sê

Juig o mensdom, jubel saam
Die Koning lank verwag
Lê in 'n krip op strooi so sag
Wees bly, dis Kersfees nag

Helder klink die eng'lekoor
Oor hemelwyd 'n seun
Kom sing, wees bly, dis Kersfees tyd
Die wêreld word geseën

Helder klink die eng'lekoor
Oor hemelwyd 'n seun
Kom sing, wees bly, dis Kersfees tyd
Die wêreld word geseën

Curiosidades sobre la música Juig O Mensdom del Rina Hugo

¿Cuándo fue lanzada la canción “Juig O Mensdom” por Rina Hugo?
La canción Juig O Mensdom fue lanzada en 2009, en el álbum “Jerusalem”.

Músicas más populares de Rina Hugo

Otros artistas de Middle of the Road (MOR)