Ploeg Jy?

Saad saai mielies plant, koringlande langs die kant
Draad span beeste voer skape skeer man ek kan boer
Blou oë stywe top goue lokkies op haar kop
My tong hang uit op die vloer ek check haar uit ek koekeloer
Ek was al in baie lande, koringlande mielielande
Maar sy maak my so skaam as sy aanhoudend vra

Wat maak jy met daai tien-ton trekker, ploeg jy?
Wat sleep jy deur jou milielande, ploeg jy?
Voordat jy kan plant maak jy die grond eers bietjie nat en sê my hoe lank moet ek wag voor al die stroopery?

Wat sleep jy deur jou koringlande, ploeg jy?
Wat staan jy so gevoude hande, ploeg jy?
Sit vir my 'n broodjie in jou plaaskombuis se oondjie en smeer heuning om my mondjie ek wil lekkerkry

My grond is nat, lekker kraan, jy sit elke spilpunt aan
Waar toe asseblief die dam raak leeg jou hartedief
Swaai die slinger wat gaan aan my lister enjin net gaan staan
Draai hom weer wat makeer, hy's in jou hand probeer maar weer
Jy breek al my konsentrasie die water droog by elke stasie
En jy maak my so skaam as jy aanhoudend vra

Wat maak jy met daai tien-ton trekker, ploeg jy?
Wat sleep jy deur jou milielande, ploeg jy?
Voordat jy kan plant maak jy die grond eers bietjie nat en sê my hoe lank moet ek wag voor al die stroopery?

Wat sleep jy deur jou koringlande, ploeg jy?
Wat staan jy so gevoude hande, ploeg jy?
Sit vir my 'n broodjie in jou plaaskombuis se oondjie en smeer heuning om my mondjie ek wil lekkerkry

Wat maak jy met daai tien-ton trekker, ploeg jy?
Wat sleep jy deur jou milielande, ploeg jy?
Voordat jy kan plant maak jy die grond eers bietjie nat en sê my hoe lank moet ek wag voor al die stroopery?

Wat sleep jy deur jou koringlande, ploeg jy?
Wat staan jy so gevoude hande, ploeg jy?
Sit vir my 'n broodjie in jou plaaskombuis se oondjie en smeer heuning om my mondjie ek wil lekkerkry
Sit vir my 'n broodjie in jou plaaskombuis se oondjie en smeer heuning om my mondjie ek wil lekkerkry

Músicas más populares de Ricus Nel

Otros artistas de Middle of the Road (MOR)