Jy's So Opreg

In jou oë
Wie sou my dan ooit kon keer?
In jou oë
Elke dag van jou geleer

Jy het my wêreld soos 'n warrelwind vinning omgedraai
En ek het myself daar in jou hart gevind

Uit die donker gate red jou hande hierdie koue man van elke vout ooit gemaak
Net deur aan my hart te raak
En die smag en pyn van die verlede, alles soos stof verdwyn want jou hart is eg
Jy's so opreg

In jou hart
Lê 'n trooste wat verstaan
In jou hart
Is daar hoop vir hierdie man

Net soos 'n storm soms die aarde ryn
So het ek gevoel, 'n nuwe begin het soos die son kom skyn

Uit die donker gate red jou hande hierdie koue man van elke vout ooit gemaak
Net deur aan my hart te raak
En die smag en die pyn van die verlede, alles soos stof verdwyn want jou hart is eg
Jy's so opreg

Uit die donker gate red jou hande hierdie koue man van elke vout ooit gemaak
Net deur aan my hart te raak
En die smag en pyn van die verlede, alles soos stof verdwyn want jou hart is eg
Jy's so opreg

O want jou hart is eg, jy's so opreg
Jy's so opreg

Curiosidades sobre la música Jy's So Opreg del Ricus Nel

¿Cuándo fue lanzada la canción “Jy's So Opreg” por Ricus Nel?
La canción Jy's So Opreg fue lanzada en 2013, en el álbum “Sout Van Die Aarde”.

Músicas más populares de Ricus Nel

Otros artistas de Middle of the Road (MOR)