Gee Die Hond Wind
Ek is 'n seun van die Weskus ja
Ek het daar groot geword
My ma sê jy moet hier weg gaan man
Jy moet 'n dokter word
Toe pak ek maar my ou goedjies
En gaan na Stellenbos
Met my vellies sonder sokkies
En met my borselkop
Ek laat loop toe maar my volla
Sy roofrack vol gepak
Skiet hom met daai teerpad
My coleman vol gepak
Ek bly toe daar in ou Dagbreek
En moet nou klasse loop
Maar ek kyk net na die meisies
Want ek is nou so groot
Gee die hond wind
O, ek verlang na my ma
Gee die hond wind
Ja, ek verlang na my pa
Gee die hond wind
Ek is 'n Matie, ja
Jare kom en glip verby
Almal het al hulle graad gekry
Toe jol ek steeds in my eerste jaar
Ek het maar swak gevaar
Toe skryf my pa my 'n briefie
En sê ek moet plaas toe kom
Maar ek willie terug gaan nie
Toe sê ek wee vir hom
Gee die hond wind
O, ek verlang na my ma
Gee die hond wind
Ja, ek verlang na my pa
Gee die hond wind
Ek is 'n Matie, ja
Gee die hond wind
O, ek verlang na my ma
Gee die hond wind
Ja, ek verlang na my pa
Gee die hond wind
Ek is 'n Matie, ja
Gee die hond wind
Ek is 'n Matie, ja
O, gee die hond wind
Ek is 'n Matie, ja