Ek Wonder

Ek wonder, ek wonder, ek wonder dink jy nog aan my?

Jy kyk vir my in my oë en sê
Ek's lief vir jou, dis net jy wat ek wil hê
En met die tyd draai jy jou rug op my
En jy sê toe dat ek eerder weg moet bly

Ek wonder, ek wonder, ek wonder dink jy nog aan my?
Ek wonder, ek wonder, ek wonder dink jy nog aan my?

Ek sien jou nog in my drome (In my drome)
Ek hoor jou lag in die middel van die nag
Ek wil net hê dat jy dit altyd moet weet
Ek sukkel om van jou te vergeet

Ek wonder, ek wonder, ek wonder dink jy nog aan my?
Ek wonder, ek wonder, ek wonder dink jy nog aan my?

Jou duister hart wat my los met al die vrae
En ek wonder was jy ooit tog lief vir my?
En al die vrae en die seerkry deur die jare
Laat my twyfel of ek lief hê weer sal kry

Ek wonder, ek wonder, ek wonder dink jy nog aan my?
Ek wonder, ek wonder, ek wonder dink jy nog aan my?
Ek wonder, ek wonder, ek wonder dink jy nog aan my?
Ek wonder, ek wonder, ek wonder dink jy nog aan my?

Dink jy nog aan my?
Dink jy nog aan my?

Músicas más populares de Ricus Nel

Otros artistas de Middle of the Road (MOR)