Bosveld liedjie
Ek kort nie 'n huis met 'n borrelbad nie
Kort ook nie 'n sports kar of satellite TV
Al die aardse dinge sal met die stof vergaan
Maar my liefde vir jou sal bly staan
Ek soek nie daai heuning my suiker is genoeg
Waarom sit jy tien jaar KWV binne jou kroeg?
Gee my net die buite lig en ek pik nie 'n traan want my liefde vir jou sal bly staan
Ek wil net 'n tentjie in die bosveld hê
Solank jy op 'n opblaas matrasie langs my lê
Solank ek as die son sak jou stem hoor wat sê jy is als, jy is als wat ek wil hê
Vat maar jou duur glase en daai tydse wyn
Ek drink sommer water uit die bosveld se fontein
Ek sal jou die ene gee wat nooit weer kan vergaan, dis my liefde vir jou wat sal staan
Ek wil net 'n tentjie in die bosveld hê
Solank jy op 'n opblaas matrasie langs my lê
Solank ek as die son sak jou stem hoor wat sê jy is als, jy is als wat ek wil hê
Ek wil net 'n tentjie in die bosveld hê
Solank jy op 'n opblaas matrasie langs my lê
Solank ek as die son sak jou stem hoor wat sê jy is als, jy is als wat ek wil hê
Ek wil net 'n tentjie in die bosveld hê
Solank jy op 'n opblaas matrasie langs my lê
Solank ek as die son sak jou stem hoor wat sê jy is als, jy is als wat ek wil hê
Jy is als, jy is als wat ek wil hê
Jy is als, jy is als wat ek wil hê
Ja so loop hy maar