Jammer se

Ek en jy was jonk gewees
Het die seine mis gelees
Maar met tyd het dinge begin krap was daar 'n mis verstand?
Of twee?

Van briewe skryf en laat aand bel
Tot 'n gestry en 'n geskel
Al raak probleme groot, baklei ek tot die dood vir jou
Al vat dit al wat ek het

Maar as die stof gaan lê en jy my weer wil hê
Sal ekke vir jou jammer sê
En as jou stem in gee van al die gil en skree
Sal ek jou trane alles weg vee

Want drie maande is net te kort
Om al te weet wat van my en jou gaan word
Maar as die stof gaan lê en jy my weer wil hê
Sal ekke vir jou jammer sê

Ek en jy is klaar gepraat
Al ons foute daar gelaat
Kan ek myself weer saam met iemand anders indink nie
Ek gee jou als wat ek het

Maar as die stof gaan lê en jy my weer wil hê
Sal ekke vir jou jammer sê
En as jou stem in gee van al die gil en skree
Sal ek jou trane alles weg vee

Want drie maande is net te kort
Om al te weet wat van my en jou gaan word
Maar as die stof gaan lê en jy my weer wil hê
Sal ekke vir jou jammer sê

Ek weet jy voel jy het goed bedoel
Jou hart is seer
So hou net vas want selfs deur die geraas
Kan ek myself nie keer

Maar as die stof gaan lê en jy my weer wil hê
Sal ekke vir jou jammer sê
En as jou stem in gee van al die gil en skree
Sal ek jou trane alles weg vee

Want drie maande is net te kort
Om al te weet wat van my en jou gaan word
Maar as die stof gaan lê en jy my weer wil hê
Sal ekke vir jou jammer sê

Músicas más populares de Reen

Otros artistas de Dance pop