Donker Dae

Nequin Petro

Jy's n fighter mybroe
Ek hoop dat al jou dark days word brighter mybroe
En as die duisternis jou ooit vang wil ek he jy moet weet waar om n lighter te soek

(Hmm hmm)

Die lewe is maar wat jy van dit maak
En ek weet dat somtijds raak dit swaar

Die een is ver my bra wat gestaan het deur die pyn
Die een is ver my bra wat sage tranen huil
Die een is ver my bra wat gewend het hy verdwijn
Die een is ver my bra wat my deur dus en dun getuig.

Dis amazing hoe hy positive Bly
Elke maandag kom hy skool toe met n knock op sy face
Hy was verlate in n gang maar ek kon Sien hoe hy change
Die dood kom nader hy gaan weg
Ek kon Sien hoe hy fade

Ek bet jou jy moet sterk wees om jou tante se dood te survive
Elke keer asem jou Sien se jy net dis orait
Elke keer as ek jou Sien lag jy dit af met n smile

(Hmm hmm hmm)

Jy's n fighter mybroe
Ek hoop dat al jou dark days word brighter mybroe
En as die duisternis jou ooit vang wil ek he jy moet weet waar om n lighter te soek
(Hmm hmm)

Die lewe is maar wat jy van dit maak
En ek weet dat somtijds raak dit swaar

Jy is hier vir n rede mybroe
Soe byt vas en face al jou demons my dude
Ek weet dis tuff om alleen deur die lege te pull
Maar saais hoe God jou geloof in hom toets
So Bly net op jou knieee mybroe
Ek wens ek kon se dat ek weet hoe dit voel
Maar die pyn in jou karakter se my genoeg
Maar daar n einde aan die pyn
Bra jy kan dit doen

K bet jou jy moet sterk wees om jou tante se dood te survive
Elke keer asem jou Sien se jy net dis orait
Elke keer as ek jou Sien lag jy dit af met n smile

(Hmm hmm hmm)

Jy's n fighter mybroe
Ek hoop dat al jou dark days word brighter mybroe
En as die duisternis jou ooit vang wil ek he jy moet weet waar om n lighter te soek
(Hmm hmm)

Die lewe is maar wat jy van dit maak
En ek weet dat somtijds raak dit swaar

Músicas más populares de QUIN

Otros artistas de Urban pop music