Lekker Op 2 Plekke

Dis lekker lekker op twee plekke
Lekker lekker op twee plekke
Wil jy die see en die bos hê kan jy warm langs my kom lê

My hart klop warm as ek in die bos stop warm as sy aan my hand vat en die dinge deel dit maak my mens dit maak my heel
My hart klop warm as ek langs die kus stop en my voete in die sand skop die son van bo hier loop die dinge hier maak ons so

Dis lekker lekker op twee plekke
Lekker lekker op twee plekke
Gee my die see en die bosveld son dis waar die dinge bymekaar uitkom

Dis lekker lekker op twee plekke
Lekker lekker op twee plekke
Wil jy die see en die bos hê kan jy warm langs my kom lê

Maak jou keelgat nat as jy van daardie wyn vat sit jou boude in die witsand lekker vas en hoor die branders skree hier oor die see
Daai rooidak oor die bosse as die son sak kan mos aan ‘n man se hart vat en daar binne bly ek kyk hom so dis mooi vir my

Dis lekker lekker op twee plekke
Lekker lekker op twee plekke
Gee my die see en die Bosveld son dis waar die dinge bymekaar uitkom

Dis lekker lekker op twee plekke
Lekker lekker op twee plekke
Wil jy die see en die bos hê kan jy warm langs my kom lê

Gee my die sandpad
Vat hom oor die dyne langpad
Vat hom oor die lyne grondpad
Sit op daardie myle maak hom oop en laat hom loop na sandpad
Vat hom oor die dyne langpad
Vat hom oor die lyne grondpad
Sit op daardie myle maak hom oop en laat hom loop

Dis lekker lekker op twee plekke
Lekker lekker op twee plekke
Gee my die see en die bosveld son dis waar die dinge bymekaar uitkom

Lekker lekker op twee plekke
Lekker lekker op twee plekke
Wil jy die see en die bos hê kan jy warm langs my kom lê

Ja dis lekker lekker op twee plekke
Lekker lekker op twee plekke
Gee my die see en die bosveld son dis waar die dinge bymekaar uitkom

Dis lekker lekker op twee plekke
Lekker lekker op twee plekke
Wil jy die see en die bos hê kan jy warm langs my kom lê
Wil jy die see en die bos hê kan jy warm ja warm langs my kom lê

Músicas más populares de Pieter Smith

Otros artistas de Middle of the Road (MOR)