Katryn Katryntjie

Katryn Katryntjie hoor jy my, die klokke lui die fietse ry, die busse in die straat stoom al verby

Katryn Katryn die wêreld's nog jonk vanjaar
Katryn Katryn die sterre verjaar

My hande is daar om lief te hê
En liedjies te skryf vir jou
My oë is groot om jou ver te sien
Jou beeld heeltyd by my te hou

My skoene is gereed om ver te loop
Die dagbreek vir jou oop te hou

Katryn Katryntjie wag vir my, die verder waai die bome swaai, die posboot lê verlate aan die kaai

Músicas más populares de Pieter Smith

Otros artistas de Middle of the Road (MOR)