Drome Is Bedrog
Steeds as ek jou sien loop
Dan gaan die hemel ‘n klein bietjie oop
Sterre jy laat hul verbleek
Met jou blink oë wat altyd straal
Jy kan die son weer laat skyn
Want jy loop verby en die wolke verdwyn
En as jy lag
Lag die hele wêreld saam
Die meeste drome is bedrog
Maar as ek wakker word langs jou dan droom ek nog
Ek voel jou asem en sien jou gesig
Jy is ‘n droom wat langs my lê
Jy kyk vir my jy’s mooi verby
Ek weet vir ewig net van jou sal my drome bly
Jy moet my een ding beloof
Laat my nog lank in my drome glo
Selfs as jy ver van my is
Kan jy in my drome rus
En dan as die son begin skyn
Laat dit jou beeld nooit voor my verdwyn
En as jy gaan
Vat jy my drome saam
Die meeste drome is bedrog
Maar as ek wakker word langs jou dan droom ek nog
Ek voel jou asem en sien jou gesig
Jy is ‘n droom wat langs my lê
Jy kyk vir my jy’s mooi verby
Ek weet vir ewig net van jou sal my drome bly
Jy kan die son weer laat skyn
Want jy loop verby en die wolke verdwyn
En as jy lag lag die hele wêreld saam