Kom Alles Dan Tot Niks

Hier's ons nou, ek en jy, in die skadu van ons jeug
Saam het ons die reis begin, maar hoe't jy dit beleef?
So kom ons kyk 'n bietjie terug na ons lewenspad se draai
Ons het rondgedobber, rigtingloos, soekend na die kaai

Maar nou's ons hier, ek en jy, en ons vra mekaar die vraag
Kom alles dan tot niks?
Kom alles dan tot niks? (Ons is hier, ek en jy, en ons vra mekaar die vraag)

Want niks is iets, iets is niks, dan is niks tog iets
So word alles dan bepaal, die hartseer en die lag
'n Kringloop van gebeure, gisters en vandag
Tog ons sien uit na môre en wat daarop ons wag

Want ons is hier, ek en jy, en ons vra mekaar die vraag
Kom alles dan tot niks? (Kom alles dan tot niks?)
(Ons is hier, ek en jy, en ons vra mekaar die vraag) Kom alles dan tot niks?
(Ons is hier, ek en jy, en ons vra mekaar die vraag)

Dis altyd (Altyd)
'n Kringloop van gebeure ('n Kringloop van gebeure)
Altyd (Altyd)
Gisters en vandag (Tog ek sien uit na môre)
Tog ons sien uit na môre
En wat daar op ons wag
(Ons sien uit na môre)
En wat daar op ons wag

Want ons is hier, ek en jy, en ons vra mekaar die vraag
Kom alles dan tot niks?
(Ons is hier, ek en jy, en ons vra mekaar die vraag) Kom alles dan tot niks?
(Ons is hier, ek en jy, en ons vra mekaar die vraag)
(Ons is hier, ek en jy, en ons vra mekaar die vraag)
(Ons is hier, ek en jy, en ons vra mekaar die vraag)

Dis 'n kringloop van gebeure
Rondom gisters en vandag
(Ons is hier) Ons is hier
(Ek en jy, en ons vra mekaar die vraag) En ons vra mekaar die vraag
(Kom alles tot niks?)

Curiosidades sobre la música Kom Alles Dan Tot Niks del Nianell

¿Cuándo fue lanzada la canción “Kom Alles Dan Tot Niks” por Nianell?
La canción Kom Alles Dan Tot Niks fue lanzada en 2010, en el álbum “Sand & Water”.

Músicas más populares de Nianell

Otros artistas de Middle of the Road (MOR)