Sê Dit Met Jou Hart

Dis soos ‘n ongeluk wat wag om te gebeur
Die lig skyn skrefies dwars deur die toe deur
Toe jy sê ek’s alles wat jy ooit begeer
Maar dis net woorde en ek soek na meer

Sê dit met jou hart
Sê dit met jou lag
Sê dit met jou oë
Sê dit met jou hart

Met meer as woorde sal jy wys jy’s lief vir my
Sê dit met jou hart
Sê dit met jou lag

Dit is soos suurstof maar dit voed ook weer die vuur
Ek voel ‘n storm kom die skrif is aan die muur
Vertel my ook meer wat jou hart oor my sê
En wys my dat liefde ook diep in jou lê

Sê dit met jou hart
Sê dit met jou lag
Sê dit met jou oë
Sê dit met jou hart

Met meer as woorde sal jy wys jy’s lief vir my
Sê dit met jou hart
Sê dit met jou lag

(Jou hart, jou oë, jou hart)
(Jou hart) Jou hart
(Jou oë) Jou oë (Jou hart)

Jy sê ek’s alles wat jy ooit begeer
Maar dis net woorde en ek soek na meer
Met meer as woorde sal jy wys jy’s lief vir my
Sê dit met jou hart, sê dit met jou lag

Sê dit met jou hart
Sê dit met jou lag
Sê dit met jou oë
Sê dit met jou hart

Met meer as woorde sal jy wys jy’s lief vir my
Sê dit met jou hart
Sê dit met jou lag

Sê dit met jou hart, jou jou hart
Sê dit met jou hart
Wys my jy gee jou hart vir my
Sê dit met jou hart

Músicas más populares de Monique

Otros artistas de Schlager music