Blou (Sonder Jou)

Wat kan ek nog meer doen om jou te kry?
Wat kan ek sê day jy by my sal bly?
Ons twee saam was al die wêreld deur
Nou word my trane net meer en meer

En ek vra jou bly by my
Is dit nou verby?

Dis blou in my hart sonder jou
Al jou liefde wat ek onthou
Dis blou in my hart sonder jou
Sê my waar staan ek nou?
Sonder jou?

Ek wonder of ons paaie weer sal kruis?
Daar is niks meer wat ek vir jou kan wys
Is dit die moeite werd om te probeer?
Nou word my trane net meer en meer

Is dit rerig nou verby? (Verby)
Ek vra jou bly by my

Dis blou in my hart sonder jou
Nou jou liefde wat ek onthou
Dis blou in my hart sonder jou
Sê my waar staan ek nou?
Sonder jou?

Jy leef in my drome, dae gaan verby en ek soek jou hier by my (Soek jou hier by my)
Is daar 'n tyd, is daar 'n plek waar jy sal wag vir my? (Jy sal wag vir my)
Volg in jou spore soek wat's verlore sal die seer alleen moet dra
Het ons liefde gedraai met die wind weggewaai en die dae verdwyn ek vra?

En ek vra jou bly by my
Is dit nou verby?

Dis blou in my hart sonder jou
Al jou liefde wat ek onthou
Dis blou in my hart sonder jou
Sê my waar staan ek nou?
Sonder jou?
Sonder jou, sonder jou

Músicas más populares de Monique

Otros artistas de Schlager music