Vrou Uit 'n Miljoen
Kan jy onthou die liefde en trou?
Harte wat saam klop soos een?
Maar tyd gaan verby so gou verby
'n Pad uitgelê en bepaal
Deur al die jare heen dra ons mekaar
Versterk deur ons Vader daar bo
Met Hom aan ons sy het die wêreld voor ons verdwyn
Dit is die Rots wat bly staan
Jy bly steeds alles wat ek vra
‘n Vrou uit ‘n miljoen wat my dra
Deur al jou trane bly jy staan
Dankie's vir jou jy’s die heel beste vrou
Sal dit altyd onthou
Jy’t my kom haal in my donkerste dag
Jy het my donker ontbreek
My beste tyd is my wandel met jou
Saam my het ons die lewe oorwin
Elkeen maak foute maar ons dra mekaar
Versterk deur ons Hemelse Pa
Met Hom aan ons sy het die wêreld voor ons verdwyn
Dit is die Rots wat bly staan
Jy bly steeds alles wat ek vra
‘n Vrou uit ‘n miljoen wat my dra
Deur al jou trane bly jy staan
Dankie's vir jou jy’s die heel beste vrou
Sal dit altyd onthou
Na al die jare lyk jy nog dieselfde vir my
Mooier en beter sou ek nooit ooit kon kry
Jy bly steeds alles wat ek vra
Jy bly steeds alles wat ek vra
‘n Vrou uit ‘n miljoen wat my dra
Deur al jou trane bly jy staan
Dankie's vir jou jy’s die heel beste vrou
Sal dit altyd onthou
Dankie's vir jou jy’s die heel beste vrou
Sal dit altyd onthou
Altyd onthou