Winterwasemharte

Voel jy of jy saam met my
Bietjie weg wil raak?
Ek bring rooiwyn laat die wêreld verdwyn vanaand

Dit is tyd dat ek en jy mekaar
Bederf en bietjie stiller raak
En tussen duisend kerse liefdemaak

Ons lê en kyk hoe dans die vlamme
Voel jou hartklop in my hande
Teken winterwasem harte teen die ruit

En buite reën dit maar dis warm
Lê en broei hier in my arms
Teken winterwasem harte teen die ruit

Net jy kan ‘n harde man
Se hart sag maak
Maak jou oë toe
Laat ek jou verras vanaand

Dit is tyd dat ek en jy mekaar
Bederf en bietjie stiller raak
En tussen duisend kerse liefdemaak

Ons lê en kyk hoe dans die vlamme
Voel jou hartklop in my hande
Teken winterwasem harte teen die ruit (Winterwasem harte teen die ruit)

En buite reën dit maar dis warm
Lê en broei hier in my arms
Teken winterwasem harte teen die ruit

More as die son opkom
Is die harte nie meer daar
Maar ons harte klop vir altyd vir mekaar

Ons lê en kyk hoe dans die vlamme
Voel jou hartklop in my hande
Teken winterwasem harte teen die ruit (Winterwasem harte teen die ruit)

En buite reën dit maar dis warm
Lê en broei hier in my arms
Teken winterwasem harte teen die ruit
Teken winterwasem harte
Teen die ruit
Teen die ruit

Curiosidades sobre la música Winterwasemharte del Kurt Darren

¿Cuándo fue lanzada la canción “Winterwasemharte” por Kurt Darren?
La canción Winterwasemharte fue lanzada en 2013, en el álbum “Seerower”.

Músicas más populares de Kurt Darren

Otros artistas de