Ruiter in Swart
Hy was ‘n ruiter
Hy het sy perd opgesaal
Hy draai na buite
En vir die soveelste maal
Gaan hy verder om te help
Aan en aan die wêreld in
Die mense sing die Ruiter in Swart
Harte breek drome bars
Hy’s ons man die Ruiter in Swart
Hy is nie jou alledagse held nie
Hy is net ‘n ridder met ‘n hart
Aan en aan die wêreld in
Die mense sing die ruiter in swart
Vêrlangse paaie
Skadu’s wat wag om die draai
Ons nodig hom baie
En as ons roep is hy daar
Dan gaan hy verder
Om te help
Aan en aan die wêreld in
Die mense sing die ruiter in swart
Harte breek drome bars
Hy’s ons man die Ruiter in Swart
Hy is nie jou alledagse held nie
Hy is net 'n ridder met 'n hart
Aan en aan die wêreld in
Die mense sing die Ruiter in Swart
Aan en aan die wêreld in
Die mense sing die Ruiter in Swart
Harte breek drome bars
Hy’s ons man die Ruiter in Swart
Hy is nie jou alledagse held nie
Hy is net 'n ridder met 'n hart
Aan en aan die wêreld in
Die mense sing die Ruiter in Swart oh oh oh
In swart