Een Laaste Kans

My laaste trane, rol oor my wange
Want ek verlang nog na jou
Kry jou ook tye
Wat jou laat wonder
Of ons ‘n fout gemaak het

Voel jy my ook daar by jou
Of is dit net ek wat nog vashou?

As ek daar by jou was
Sou jy verstaan hoe ek nog oor jou voel
As ek daar by jou was
Sou liefde kon seëvier
En ons dit bedoel
En ek hoop ons het nog net een kans
Nog een laaste kans

My hart klop stadig
Ek hoor net stiltes
Lê jy ook soms en uitstaar
Na al die sterre
Ek voel die verte
Beweeg al nader aan my

Voel jy my ook daar by jou
Of is dit net ek wat nog vashou?

As ek daar by jou was
Sou jy verstaan hoe ek nog oor jou voel
As ek daar by jou was
Sou liefde kon seëvier
En ons dit bedoel
En ek hoop ons het nog net een kans
Nog een laaste kans

Hoor jy my stem
As ek roep in die nag
Hoor jy my stem
As ek vra jy moet wag

Want as ek daar by jou was
Sou jy verstaan hoe ek nog oor jou voel
As ek daar by jou was
Sou liefde kon seëvier
En ons dit bedoel
As ek daar by jou was
Sou jy verstaan hoe ek nog oor jou voel

As ek daar by jou was
Sou liefde kon seëvier
En ons dit bedoel
En ek hoop ons het nog net een kans
Nog een laaste kans

Curiosidades sobre la música Een Laaste Kans del Karlien Van Jaarsveld

¿Cuándo fue lanzada la canción “Een Laaste Kans” por Karlien Van Jaarsveld?
La canción Een Laaste Kans fue lanzada en 2011, en el álbum “Jakkals Trou Met Wolf Se Vrou”.

Músicas más populares de Karlien Van Jaarsveld

Otros artistas de Pop rock