Alles Behalwe Jou Hart
Jy breek my hart jy breek my binne
Jy sny my op jy skeur my sinne
In woorde op wat niks meer sin maak
Wens dat ek op jou kon staat maak
Dit was verby voor ek jou hart kon kry
Jy het vergeet wat is die liefde
Was ek te blind was ek tevrede?
Met dit wat jy my mee gelos het
Maar jy't gesê dis wat jy oor het
Dit is verby het ek dit als gedroom?
Met my oë oop
Alles behalwe jou hart
Alles behalwe jou hart
Ek soek meer as net woorde
Al het jy belowe
Alles behalwe jou hart
Alles behalwe jou hart
Ek soek meer as jou woord
Jy sê gee alles oor
Alles behalwe jou hart
Jy maak my seer jy los my stukkend
Jy gooi my weg jy het my verblind
Met stories wat nogsteeds nie sin maak
Ek kon nog nooit jou hart eers aanraak jy het my laat staan
En seerkry tot die einde
Jy was nooit myne
Alles behalwe jou hart
Alles behalwe jou hart
Ek soek meer as net woorde
Al het jy belowe
Alles behalwe jou hart
Alles behalwe jou hart
Ek soek meer as jou woord
Jy sê gee alles oor
Alles behalwe jou hart
Ek wens ek kon soos jy
Net ook van als vergeet
Dat jy kan voel hoe dit voel om ook regtig te breek
Daar was tog 'n tyd
Jy't tog gelukkig gelyk
Jy sou my alles gee
Alles behalwe jou hart
Alles behalwe jou hart
Ek soek meer as net woorde
Al het jy belowe
Alles behalwe jou hart
Alles behalwe jou hart
Ek soek meer as jou woord
Jy sê gee alles oor
Alles behalwe jou hart