Amper Stamper

Van wanneer af is opinies so ewel?
Van wanneer af is eerlikheid veraad?
Verlos my van die ewige gepreuwel
Moet ons almal nou met sielkundiges gaan praat?

Ek sien jou in my drome
Ek sien jou altyd daar
Ja ek glo in drome
Want dan word jou drome waar

Ek het meer respek vir rowers en bandiete
Junkies en verslete boemelaars
Hulle slaap dalk met die varke met die miete
Maar die oordeels gis het lankal terug bedaar

Ek weet dit wel, ek kon, ek moes ek gaan, ek sal, ek wag, ek moet
Ek weet ek wou, ek kon ek moes ek gaan, ek sal, ek wag, ek moet
Ek weet ek wou, ek kon ek moes ek kan, ek sal, ek wag, ek moet
Ek wag ek moet, ek wag ek moet ek wag ek moet, ek wag ek moet

Wie’s hierdie freak in die regter baan wat so lekker chill in sy karavaan?
Skuif ‘n bietjie op oom Hansie thank you, geniet jou vakansie

Ons is honger, ons is dors hou op om ons tyd te mors
Die pad is lank, die pad is swaar maar Pappa ons is amper daar

Die pad is lank en swaar
Ek sal jou bewaar
Ons is amper daar
Amper stamper

Ek sien jou in my drome
Ek sien jou altyd daar
Ek glo nog in drome
Dan word jou drome waar

Ek sien jou in my drome
Ek sien jou altyd daar
Ek glo nog in drome
Dan word jou drome waar

Jy weet ek sien jou in my drome
Ek sien jou altyd daar
Ek glo nog in drome want dan word jou drome waar

Ek sien jou in my drome
Ek sien jou altyd daar
Ek sien jou daar, ek sien jou daar ek sien jou daar, ek sien jou daar

Die pad is lank en swaar
Ek sal jou bewaar
Ons is amper daar
Amper stamper

Músicas más populares de Karen Zoid

Otros artistas de Pop rock