Jy Is My Liefling [Single]

CISSIE COOPER, WILLIE COOPER

Jy is my liefling en ek is so bly
Ja, die tyd is verby en jy wag nou vir my
Daar by jou woning sien ek weer die lug
En ek weet jy, my liefling, is terug

As die maan opkom oor die velde en die sterretjies skyn in die lug
Dan voel ek so lief vir die wêreld, o ek weet my liefling is nou terug

Jy is my liefling en ek kom vanaand
Met die pad deur die land deur die hek by die rand
Hier by Oom Willem hoor jy die geblaf
En jy hoor nou die draf van my perd

Curiosidades sobre la música Jy Is My Liefling [Single] del Jim Reeves

¿En qué álbumes fue lanzada la canción “Jy Is My Liefling [Single]” por Jim Reeves?
Jim Reeves lanzó la canción en los álbumes “You Are My Darling” en 1963, “Jy Is My Liefling” en 1963 y “Welcome To My World CD 11” en 1996.
¿Quién compuso la canción “Jy Is My Liefling [Single]” de Jim Reeves?
La canción “Jy Is My Liefling [Single]” de Jim Reeves fue compuesta por CISSIE COOPER, WILLIE COOPER.

Músicas más populares de Jim Reeves

Otros artistas de Country & western