So Laat Liefde Jou Voel

Jy is gemaak met alles wat goed is
En 'n sekonde sonder jou voel soos ure, ek wil nou by jou wees en jou vas hou
En jy is wie dit laat voel of alles reg is
Wens jy kon jou sien deur my oë, sodat jy kan sien en glo, jy's vir my gestuur van bo

Al kan ons dit nie sien of hoor, ek weet ek wil dit nooit verloor, jy's die een, so laat liefde jou voel
As tyd vandag sou oor begin, sal ek jou selfs al vroeër wil vind, jy's die een, so laat liefde jou voel, so laat liefde jou voel

Kan jy dalk vir my sê hoe jy dit reg kry
Om net die goed in my te sien, het ek rerig dit verdien, het ek rerig jou verdien?

Al kan ons dit nie sien of hoor, ek weet ek wil dit nooit verloor, jy's die een, so laat liefde jou voel
As tyd vandag sou oor begin, sal ek jou selfs al vroeër wil vind, jy's die een, so laat liefde jou voel, so laat liefde jou voel

Al kan ons dit nie sien of hoor, ek weet ek wil dit nooit verloor, jy's die een, jy's die een
Al kan ons dit nie sien of hoor, ek weet ek wil dit nooit verloor, jy's die een, so laat liefde jou voel
As tyd vandag sou oor begin, sal ek jou selfs al vroeër wil vind, jy's die een, so laat liefde jou voel, so laat liefde jou voel

So laat liefde jou voel

Músicas más populares de Jay

Otros artistas de Pop rock