Naweeklyfie

J Vorster

Jou sexy lyf
Maak my liggaam opstandig
En hoe jy kyk
Maak my minder vyandig

En wil jy vat vat vat aan my hand
En lê my neer op die stof en sand
En kan jy voel voel voel hoe dit brand
Ons trek dit reg deur die dag en aand

Wys my jou naweek lyfie
Jy's in vir 'n groot partytjie
Dit maak nie saak hoe jy lyk nie
Die ding ruk mal mal mal mal
Mal tot die dak inval

Jy's liplek lekker
En jou bekkie verlei my
Is jy wat jy aan het
Moenie skaam wees nie praat net (Praat net)

Kom fluister sag sag sag in my oor
En sê my die goed wat ek graag wil hoor
En druk my vas vas vas teen jou lyf
Want dis jou mond wat my goed opvryf

Wys my jou naweek lyfie
Jy's in vir 'n groot partytjie
Dit maak nie saak hoe jy lyk nie
Die ding ruk mal mal mal mal
Mal tot die dak inval

Wys my jou naweek lyfie (Lyfie, lyfie, lyfie)

Jou sexy lyf
Maak my liggaam opstandig
En hoe jy kyk
Maak my minder vyandig

Wys my jou naweek lyfie
Jy's in vir 'n groot partytjie
Dit maak nie saak hoe jy lyk nie
Die ding ruk mal mal mal mal
Mal tot die dak inval

Wys my jou naweek lyfie
Jy's in vir 'n groot partytjie
Dit maak nie saak hoe jy lyk nie
Die ding ruk mal mal mal mal
Mal tot die dak inval (Naweek lyfie, lyfie, lyfie)

Wys my jou naweek lyfie (Lyfie, lyfie)

Curiosidades sobre la música Naweeklyfie del Jay

¿Quién compuso la canción “Naweeklyfie” de Jay?
La canción “Naweeklyfie” de Jay fue compuesta por J Vorster.

Músicas más populares de Jay

Otros artistas de Pop rock