Sporelied

Ons spore lê vêr oor die land
Tot oor die see se witste sand
Ons vure sal steeds helder brand
Ons vier ons vryheid in ons land

My mooiste drome rys al weer
Na bosveld nagte en donderweer
Dit bring ons vreugde vir die jaar
Dit leer ons liefde vir mekaar

Want ons hart is hier in die veld
Waar die doring bome groei en strome vloei
Elke dag en elke nag bring nuwe krag
Maak ons nuwe spore
Voortrekker spore

Ons spore lê vêr oor die land
Ons maak 'n kampvuur selfs in die sand
En ons almal bou 'n hegte band
Ons vorm die toekoms van ons land

Want ons hart is hier in die veld
Waar die doring bome groei en strome vloei
Elke dag en elke nag bring nuwe krag
Maak ons nuwe spore
Voortrekker spore

Ons wil ons harte vir jou wys
Ons is diensbaar hier en in elke huis
Elke dag maak ons spore
Nuwe spore

Want ons hart is hier in die veld
Waar die doring bome groei en strome vloei
Elke dag en elke nag bring nuwe krag

Want ons harte is hier in die veld
Waar die doring bome groei en strome vloei
Elke dag en elke nag bring nuwe krag
Maak ons nuwe spore
Voortrekker spore
Maak ons nuwe spore
Voortrekker Spore

Músicas más populares de Jak de Priester

Otros artistas de Afrikaans