Skrif Teen Die Muur

Laat my hart net rus
En laat my toe om jou te mis
En vergewe my as ek weer probeer
Ek belowe hierdie is die laaste keer

Antwoord my as ek ‘n email stuur
En bel my terug as jy die boodskap kry
Vertel my dat jy my nog liefhet
Soen my weer want die skrif is teen die muur

Dis die laaste song wat ek vir jou stuur
Die laaste brief wat ek skryf
Elke woord hieroor my lyf
Want die skrif is teen die muur

Laat my weer probeer
Laat my jou liefhê nog net een keer
Hoor my hart as ek na jou roep
En sê my naam as ek na jou soek

Antwoord my as ek ‘n email stuur
En bel my terug as jy die boodskap kry
Vertel my dat jy my nog liefhet
Soen my weer want die skrif is teen die muur

Dis die laaste song wat ek vir jou stuur
Die laaste brief wat ek skryf
Elke woord hieroor my lyf
Want die skrif is teen die muur

Maar elke keer as ek probeer
Dan voel ek hoe jou hart my keer
En êrens het jy weg geloop van my
Want die skrif is teen die muur

Dis die laaste song wat ek vir jou stuur
Die laaste brief wat ek skryf
Elke woord hieroor my lyf
Want die skrif is teen die muur

Dis die laaste song wat ek vir jou stuur
Die laaste brief wat ek skryf
Elke woord hieroor my lyf
Want die skrif is teen die muur

Curiosidades sobre la música Skrif Teen Die Muur del Jak de Priester

¿Cuándo fue lanzada la canción “Skrif Teen Die Muur” por Jak de Priester?
La canción Skrif Teen Die Muur fue lanzada en 2013, en el álbum “N1 Van My Hart”.

Músicas más populares de Jak de Priester

Otros artistas de Afrikaans