Pottie Training Liedjie

Piepie in die potjie
Poepoe in die potjie
Tata piepie tata poepoe
Sien jou nooit weer nie

Piepie in die potjie
Poepoe in die potjie
Tata piepie tata poepoe
Sien jou nooit weer nie

Tata al die doeke
Ek dra van nou af broeke
Hallo broeke tata doeke
Sien jul nooit weer nie

Tata al die doeke
Ek dra van nou af broeke
Hallo broeke tata doeke
Sien jul nooit weer nie

Piepie in die potjie
Poepoe in die potjie
Tata piepie tata poepoe
Sien jul nooit weer nie

Piepie in die potjie
Poepoe in die potjie
Tata piepie tata poepoe
Sien jul nooit weer nie

Tata al die doeke
Ek dra van nou af broeke
Hallo broeke tata doeke
Sien jul nooit weer nie

Tata al die doeke
Ek dra van nou af broeke
Hallo broeke tata doeke
Sien jou nooit weer nie

Piepie in die potjie

Músicas más populares de Jak de Priester

Otros artistas de Afrikaans