Pippie Langkous

Hey my liewe Pippie ek het vanaand vir jou gesing
En jy het liefde uit jou hartjie deur jou oë na my gebring
En êrens uit die hemel het daar ‘n ster vir jou geskiet
Dit was ‘n Hemel koor daar om jou hulle sing vir jou ‘n lied

Pippie Langkous jy maak jou oë toe
Jy maak my weer kyk na hoe my hart lyk
Pippie Langkous jy maak my stem sag
Jy laat my weer kyk na hoe my hart lyk

Hey my liewe Pippie ek het vanaand vir jou gesing
En jy het die wêreld uit ‘n ander oog deur jou hart na my gebring
En jy my liewe Pippie jy het die mooiste mooiste oë
En daar's ‘n engel in jou hartjie en jou liefde laat my glo

Pippie Langkous jy maak jou oë toe
Jy maak my weer kyk na hoe my hart lyk
Pippie Langkous jy maak my stem sag
Jy laat my weer kyk na hoe my hart lyk

Hey my liewe Pippie daar is geheime in jou oë
Van hoe die lewe is en hoe dit lyk daar bo
En êrens op my lewenspad is jy na my gestuur
Sodat ek weer kan buig in dankbaarheid en die lewe om my vier

Pippie Langkous jy maak jou oë toe
Jy maak my weer kyk na hoe my hart lyk
Pippie Langkous jy maak my stem sag
Jy laat my weer kyk na hoe my hart lyk
Pippie Langkous jy maak my stem sag
Jy laat my weer kyk na hoe my hart lyk

Curiosidades sobre la música Pippie Langkous del Jak de Priester

¿Cuándo fue lanzada la canción “Pippie Langkous” por Jak de Priester?
La canción Pippie Langkous fue lanzada en 2013, en el álbum “N1 Van My Hart”.

Músicas más populares de Jak de Priester

Otros artistas de Afrikaans