Attack Kill Destroy
Yo I'm always piss drunk, fokken born and bred, can I get a fist pump always too prepared
Wag laat ek 'n pis vang, al die kak weg gegooi, sal weer terug sing
Attack, kill, destroy
Yo
Jump
Yeah
Bass
Attack, kill, destroy
Yo
Yo
Bass
Ek weet jy't my gemis maar ek's terug met 'n woeste plot
Drink tot die mis anti-cryptics dood gepraat
Pis en langs die kus alweer fokken laat gaan slaap
As jy moeg is rus dan, maar baby dis klaar te laat
Moenie aan die kus staan, ag baby that's the noise, sit heeldag op die rustig, baby jy's genooi
Het die blood jou instink, nog 'n missiel drop, wat drop as ek instap
Attack, kill, destroy
Yo
Jump
Yeah
Bass
Attack, kill, destroy
Yo
Jump
Yeah
Bass
(Attack, kill, destroy) Niemand kan my red nie, hulle het my klaar gekry
Klink soos 'n machete, baby jy's raak gesny
Niemand as meer pretty, so kom slaap by my, fok die confetti, want dis fokken party tyd
Stop, drop net hier nog 'n fokken track gelos los dit wassie ekkie, het kak alweer nat gegooi
Skiet weg soos 'n rekkie, that's the point, proe soet, vat 'n lekkie
Attack, kill, destroy
Ruk dat die stoom reis
Die oom bring die groot bass
Straight uit die foon huis
Hulle het my try toesluit
Opsoek na die regte raad
Maar ek hou aan met praat
Maar nogsteeds het ek groot geraak
Want nou het ek dit fokken groot gemaak
Attack, kill, destroy
Jump
Attack, kill, destroy