Die Gezoem Van Die Bye
Oe die gezoem van die bye en die lekker turksvye en die sodaspuit fonteine
Waar die springbokke spring en die blesbokke bles en die boerbokke boer in die berge
Langs 'n groen doringboom sit 'n outjie en droom sy gedagtes is vol van sy brakke
En hy droom van 'n plaas sonder ‘n enkele baas waar 'n man werk hande in die sake
En hy droom van 'n land waar die branders brand en die trekkers trek tesame
En 'n sjokalade dam waar die lammers lam en die kinders sing vir die vale
Oe die gezoem van die bye en die lekker turksvye en die sodaspuit fonteine
Waar die springbokke spring en die blesbokke bles en die boerbokke boer in die berge