Vlieg Met Jou Droom

O vlieg met jou droom op die wind
Vlieg met jou drome my kind
More dan maak jy my trots o my kind
Vlieg soos net jy kan my kind

More kom daar dalk 'n ander
Wat vrees oor jou pad bring
Maar weet dat die son altyd more sal skyn
Staan op vir wat jy glo kind

O vlieg met jou droom op die wind
Vlieg met jou drome my kind
More dan maak jy my trots o my kind
Vlieg met jou droom op die wind

Liefde gaan jou nog laat wankel
En harte, die mag jy selfs breek
Liefde die anker van meenigde man
Liefde wat binne jou brand

O vlieg met jou droom op die wind
Vlieg met jou drome my kind
More dan maak jy my trots o my kind
Vlieg soos net jy kan my kind

O vlieg met jou droom op die wind
Vlieg met jou drome my kind
More dan maak jy my trots o my kind
Vlieg soos net jy kan my kind
Vlieg soos net jy kan my kind
Vlieg soos net jy kan my kind

Curiosidades sobre la música Vlieg Met Jou Droom del Gerrie Pretorius

¿Cuándo fue lanzada la canción “Vlieg Met Jou Droom” por Gerrie Pretorius?
La canción Vlieg Met Jou Droom fue lanzada en 2003, en el álbum “Annemarie”.

Músicas más populares de Gerrie Pretorius

Otros artistas de Middle of the Road (MOR)