Sewe Sondes

(Nommer een)
Ek wil jou heel aand lank soen (Nommer twee)
Ek's reeds so sag oor jou wang (Nommer drie)
Ek wil die heelaand net alleen by jou wees

(Nommer vier)
Ek kyk so diep in jou oë (Nommer vyf)
Het ek jou teen aan my lyf vas (Nommer ses)
Ek gaan deur die nag hier naby jou wees

Maar die grootste sonde, dit is nommer sewe (Nommer sewe)
En vannag is dit ek en jy alleen by my huis

Sewe sondes het ek teen gewaak
Sewe sondes in my kop gemaak
Jy laat my soms wonder oor al hierdie sondes
Waarom sê jy nie net ya?

Sewe sondes deur die nag
Sewe sondes as ek vir jou wag
Ek wil met jou swewe, op wolke bly lewe
Waarom sê jy nie net ya?

(Nommer een)
Drink nog saam aan sjampanje (Nommer twee)
Voel ek hoe my hart klop (Nommer drie)
In my kamer brand die kers lankal

(Nommer vier)
Ek wil jou sagte lyf voel (Nommer vyf)
En na my kamer weglei (Nommer ses)
Ek wil die heel aand hier saam met jou wees

Maar die grootste sonde, dit is nommer sewe (Nommer sewe)
En vannag is dit ek en jy alleen by my huis

Sewe sondes het ek teen gewaak
Sewe sondes in my kop gemaak
Jy laat my soms wonder oor al hierdie sondes
Waarom sê jy nie net ya?

Sewe sondes deur die nag
Sewe sondes as ek vir jou wag
Ek wil met jou swewe, op wolke bly lewe
Waarom sê jy nie net ya?

Sewe sondes het ek teen gewaak
Sewe sondes in my kop gemaak
Jy laat my soms wonder oor al hierdie sondes
Waarom sê jy nie net ya?

Sewe sondes deur die nag
Sewe sondes as ek vir jou wag
Ek wil met jou swewe, op wolke bly lewe
Waarom sê jy nie net ya?

Curiosidades sobre la música Sewe Sondes del Gerrie Pretorius

¿Cuándo fue lanzada la canción “Sewe Sondes” por Gerrie Pretorius?
La canción Sewe Sondes fue lanzada en 2005, en el álbum “Adio Amore”.

Músicas más populares de Gerrie Pretorius

Otros artistas de Middle of the Road (MOR)