Ons Aand So Gou Om

Ek sê nou dankie, ons aand so gou om
Ek moet nou verder, sien jou gou gou weer
In my hart sal ek vanaand bly koester
In my hart bly tot volgende keer

Ek groet jou, gou gou moet weer in die pad kom
En as ek my kry dan is ek by jou
Dan kuier en lag ons soos ou vriende kan
Sien jou met 'n volgende keer

Al gaan ek die wye wêrelde in
Die lekkerste tyd is by jou
Dan maak ons 'n vuurtjie, my grootste plesiertjie
Die aande so lekker by jou

En al wonder jy soms of ek ver is van jou
Kan jy altyd my lied onthou
Speel dit dan voluit, ek sing dit vir jou
My wense vergesel ook vir jou

My mooiste wens vir jou

Músicas más populares de Gerrie Pretorius

Otros artistas de Middle of the Road (MOR)