'n 1000 Maal

Ek dink weer terug aan die tyd
Vol van nagte en al die stillegheid
Want dit was weer slegs 'n spel
En my lewe was maar nie 'n tel

Jy't my 'n 1000 maal belowe
En my 'n 1000 maal verraai
Hoe kan ek jou dan ooit vergewe?
En al die leuens wat jy vertel?

Ek kan dit steeds maar net nie glo nie
En ek moet jou net laat weet
Soos 'n vreemdeling het ek jou nooit geken

Dit was eens mooi en als was toe reg
Jy was die beste, ek't jou gereg
Maar die droom was vir ons gou verby
Jy kies 'n ander maar nie vir my

Jy't my 'n 1000 maal belowe
En my 'n 1000 maal verraai
Hoe kan ek jou dan ooit vergewe?
En al die leuens wat jy vertel?

Ek kan dit steeds maar net nie glo nie
En ek moet jou net laat weet
Soos 'n vreemdeling het ek jou nooit geken

Maar dan kom daar weer ook geluk
My hart se punt weer gevind

Jy't my 'n 1000 maal belowe
En my 'n 1000 maal verraai
Hoe kan ek jou dan ooit vergewe?
En al die leuens wat jy vertel?

Ek kan dit steeds maar net nie glo nie
En ek moet jou net laat weet
Soos 'n vreemdeling het ek jou nooit geken
Soos 'n vreemdeling het ek jou nooit geken

Músicas más populares de Gerrie Pretorius

Otros artistas de Middle of the Road (MOR)