Mamma

Het man geword in eie reg
Die lewenspad ook oopgeveg
Het soms geval, nie altyd maklik nie

Van lesse word oor tyd geleer
Om sterk te staan bo alle seer
O Mamma
Jy bly altyd in my hart

Maar Mamma
Jy het verstaan al wou die ander nie
Sal ek nog een keer vir jou sing van uit my hart
Oor hoe ek voel vandag?

Maar Mamma
Jy bly gedurig in my denke
Dit is my strewe om te wees soos jy
Ja Mamma, dat ek jou seun is maak my bly

Jou omgee is in weer begin, by jou maak al die hartseer sin
En Ma het jou die aard neer bemin
Jou wysheid en vermanning leer 'n seun om soms weer te probeer
O Mamma, jy was altyd daar vir my

Maar Mamma
Jy het verstaan al wou die ander nie
Sal ek nog een keer vir jou sing van uit my hart
Oor hoe ek voel vandag?

Maar Mamma
Jy bly gedurig in my denke
Dit is my strewe om te wees soos jy
Ja Mamma, dat ek jou seun is maak my bly

Maar Mamma
Jy het verstaan al wou die ander nie
Sal ek nog een keer vir jou sing van uit my hart
Oor hoe ek voel vandag?

Maar Mamma
Jy bly gedurig in my denke
Dit is my strewe om te wees soos jy
Ja Mamma, dat ek jou seun is maak my bly
O Mamma

Músicas más populares de Gerrie Pretorius

Otros artistas de Middle of the Road (MOR)