Jy Leef In My

Sterre wink in die donker nag, wil vir my van liefde vertel
Uit ‘n straatkafee, stemme voor my mee deuntjies draal
Die aand is so vol beloftes, die nag verberg ‘n geheim
Die maan kruip weg in die wolke en ‘n ster verskiet in die lug

In hierdie donker nag hoor ek jou stem jou lag, jy leef in my
Ek weet die more prag dan wys die nuwe dag, jy leef in my
Die toekoms lê en wag, dit gee my lewen's krag, jy leef in my
Jou liefde is ‘n ster wat skyn, laat dit tog nooit in die nag verdwyn nie, jy leef in my

Mooi herinnering, sterre skitter blink, laat van deel en van droom
Die sorge river maak die lig weerkaats oor die donker stroom
Die aand is so vol beloftes en die nag verberg ‘n geheim
Die maan kruip weg in die wolke maar jy is veilig by my

In hierdie donker nag hoor ek jou stem, jou lag, jy leef in my
Ek weet die more prag dan wys die nuwe dag, jy leef in my
Die toekoms lê en wag, dit gee my lewen's krag, jy leef in my
Jou liefde is ‘n ster wat skyn, laat dit tog nooit in die nag verdwyn nie, jy leef in my

Ek's bly dat ek leef want dis die moeite werd
Jy gee my lewe uiteindelik sê jy is die ster

In hierdie donker nag hoor ek jou stem jou lag, jy leef in my
Ek weet die more prag dan wys die nuwe dag, jy leef in my
Die toekoms lê en wag, dit gee my lewen's krag, jy leef in my
Jou liefde is ‘n ster wat skyn, laat dit tog nooit in die nag verdwyn nie, jy leef in my

Curiosidades sobre la música Jy Leef In My del Gerrie Pretorius

¿Cuándo fue lanzada la canción “Jy Leef In My” por Gerrie Pretorius?
La canción Jy Leef In My fue lanzada en 2005, en el álbum “Adio Amore”.

Músicas más populares de Gerrie Pretorius

Otros artistas de Middle of the Road (MOR)