Heidi

Heidi, Heidi, jou wêreld is in die berge
Heidi, Heidi, dis jou tuiste en jou geluk
Donker bome, groene veld in die sonneskyn
Heidi, Heidi, laat jou glimlag nooit verdwyn

Jodel-aai-die-hoe, jodel-aai-die-hoe, jodel-aai-die-hoe, jodel-aai-die-hoe

Jodel-aai-ie-jaai-jaai-oo-de-loo-oo-oo
Heidi, kom tog gou, bring geluk, ons verwelkom jou terug

Jy woon daar in die berge 'n kleine paradys
Jou vriende is die diere, jul lag en speel so bly
Van lente tot die somer's dag, sal almal op jou wag
Jou liefde is so rein en mooi nou gloei die Alpe rooi

Heidi, Heidi, speel met Peter en Josef
Heidi, Heidi, wys vir Snoekie die hemel blou
Sonskyn dae, in die berge van Switserland
Heidi, Heidi, jy bly ons lieflingkind

Heidi, Heidi, jou wêreld is in die berge
Heidi, Heidi, dis jou tuiste en jou geluk
Donker bome, groene veld in die sonneskyn
Heidi, Heidi, laat jou glimlag nooit verdwyn

Jodel-aai-die-hoe, jodel-aai-die-hoe, jodel-aai-die-hoe, jodel-aai-die-hoe
Jodel-aai-die-hoe, jodel-aai-die-hoe, jodel-aai-die-hoe, jodel-aai-die-hoe
Jodel-aai-ie-jaai-jaai-oo-de-loo-oo-oo
Heidi, kom tog gou, bring geluk, ons verwelkom jou terug

Músicas más populares de Gerrie Pretorius

Otros artistas de Middle of the Road (MOR)