Hei Jy

Hei jy, jy is net die een vir my
Hei jy, en ek sal altyd by jou bly
Hei jy, kom stap die paring saam met my
In Mosselbaai, daar gaan ek en jy nou bly

Hei jy, daar sal ons kan leef vir lê op sand of strand, ons voete aan die waterkant
Hei jy, jy's die mooiste in die land
En jy, jy het my hart weer aan die brand

Hei jy, hei jy, hei jy, jy, jy, jy, jy

Hei jy, vanaand gaan ons die ou jaar groet
Net ek en jy, hier op jou ma se tafel doek
Hei jy, kom lê nou styf hier langsaan my
Met jou Krismas bloes, jou plakkies en 'n wit lang broek

Hei jy, gooi jou vlegsels agter toe
Jy maak jou reg want ons twee gaan nou Windhoek toe
By Walvisbaai, daar vang ek jou 'n lekker snoek
Hey jy, dan dans ons met 'n wye hoek

Hei jy, hei jy, hei jy, jy, jy, jy, jy

Hei my meisie jy, jy's die een vir my

Hei jy

Músicas más populares de Gerrie Pretorius

Otros artistas de Middle of the Road (MOR)